Go and Proclaim Ministries South Africa
Home | About us | All Events | Prayer Initiatives | Community Work | Sitemap | Sitemap: Afrikaans | Contact us

“Kom, O Heilige Gees!!!”
Oproep tot 10 Dae van Gebed vir Herlewing in Suid-Afrika

 

Hierdie riglyne is saamgestel deur Jerigo Mure Internasionale Gebedsnetwerk.

Elke jaar tydens die 10 dae voor Pinkster word daar gefokus op die Heilige Gees en gevolglik gebid dat die Here opnuut Sy Heilige Gees op Sy Kerk op aarde sal uitstort, soos verskeie kere al in die geskiedenis gebeur het. Dít het nie altyd gebeur tydens Pinkster nie maar was Pinkster altyd die tyd in die Kerk se geskiedenis dat daar opnuut na die Here geroep is vir die uitstorting van Sy gees. 

Oproep tot 10 Dae van Gebed vir Herlewing in Suid-Afrika

26 Mei - 5 Junie 2022
"Die Vader se Belofte"
Argiewe
Oproep tot 10 Dae van Gebed vir Herlewing in Suid-Afrika
14 -23 Mei 2021
21-31 Mei 2020
30 Mei - 8 Junie 2019
10 -20 Mei 2018
 25 Mei – 4 Junie 2017
 5 - 15 Mei 2016
 14 - 24 Mei 2015