Follow us:

 
 
Gawi se Blueprint
 "Soek eers die Koninkryk van God......."  Evangelie : iewers.  Jy weet mos!
  Dis nou 6h6 - een uur gelede 5:5 het ek uit meditasie en gebed en Teenwoordigheid van God ons Vader gekom - ons is altyd in Teenwoordigheid - partykeer net meer Tasbaar "aware of His Presence in and Around us" 

Toe Weet ek dis dit - Visie - ek gaan die prentjie nou teken - verf en attach - kyk dit - Dank Vader - kom help - gee, as jy wil, tyd, energie, gaan binnekort viable wees - dat jy kan ontvang.
In woorde - ons het heeltyd op New Xanagas gefokus - Boesmans - hulle is soos kroon wild - dis gemeenskap grond - BAIE moeilik om iets van die grond af te kry- Baie vergaderings - red tape - VISIE -  ons gaan nou met veepos boere werk - geen heinings wat ons in perk nie - Herero's en Boesmans is betrokke - hulle SIEN en HOOR die Koninkryk van God - die manier hoe jy werk - praat - leef - baie kan nie lees nie - jy, ons is sy Bybel - hy sien Christus - hy maak 'n fout - jy vergewe hom en gaan aan - ons gaan 'n groot "probleem" 'n uitdaging maak - ondeurdringbare indringer bos - gaan omskep word - volgens die blue print - op kontoer - in 27 m soet weiveld stroke met 12 m stroke bos waarin goeie bome soos suur pruim en wat ook al geplant word en sand met geen minerale gaan fosfaat, kalsium, koolstof en kos kry - Noord Wes van New Xanagas as demonstrasie - om te wys wat ons wil en gaan doen - ons kan onmiddellik begin.
    Dankie Vader vir solar panele en pompe om die 7 veepos boere te help water pomp.   Ons het 'n nuwe manier om beeste te laat wei en drink.  Later meer - kom kyk.
    Ons het net 'n forest mower en 2 bulldoazers en 'n 20 m skeeps anker ketting nodig "......en al die ander dinge sal bygevoeg word"
Ek gaan nie saam met die mense swot nie - ek is net die lorry drywer.  
Dankie Vader.    Baie BLESSINGS vir jou.   Dankie vir al die briefies.
Lees meer hier oor Gawi

Home | About us | All Events | Prayer Initiatives | Giving | Sitemap | Contact us