Christian Artwork
Follow us:

 
 
Dissipelskap vir Tieners
Bie welkom by ons bladsy oor dissipelskap inligting vir jongmense. 

Hier is 'n blik op die dissipelskap kursus ontwikkel deur Deon Loots. Besonderhede oor waar om meer inligting oor die volledige kursus te kry is elders op die bladsy beskikbaar. Die inligting hier is verkort en verder verwerk vir die doeleindes van die spesifieke groep waarvoor dit aangebied word. So dit is nie 'n woordelikse weergawe van die kursus inhoud nie. Raadpleeg gerus die handleiding vir die volledige kursus materiaal. Die kursus is intussen hersien. Hier volg 'n uiteensetting van die kursus inhoud van die eerste weergawe.
 
Volg My - Module 1: Inhoudsopgawe
Sessie 1 Wie Loop almal saam?
Sessie 2 Waarom is jy hier?
Sessie 3 Wie is jy?
Sessie 4 Sonde en Verhoudings
Sessie 5 Waarna dors jy?

Sessie 6 Maskers hou jou weg van God af
Sessie 7 Verwerping
Sessie 8 Kan Christus regtig my dors les?
Sessie 9 Verlossing
Sessie 10 Vergifnis
Sessie 11 Hoe kan ek Hom verteenwoordig?
Sessie 12 Hoe 'n soort mens was Jesus?
Sessie 13 Die stem van die Herder
Sessie 14 Jy is 'n nuwe mens!

Sessie 15 Hoe kan ek verander?
Sessie 16  God verander my waardes
Sessie 17 Vergewe want jy is vergewe.
Sessie 18 Laat die Gees jou gedrag bepaal.
Sessie 19 Die Gees leer ons stry teen die sonde.
Sessie 20 Selfbeheersing

Ek sal vir jou 'n God wees - Module 2: Inhoudsopgawe

Sessie 1  Hoor jy Sy stem? 
Sessie 2  Luister na God.
Sessie 3  Roeping
Sessie 4  “Ek is wat ek is”. 
Sessie 5  Die Here sal vir julle stry. 
Sessie 6  Moet ek self saamgaan…” 
Sessie 7  God is regtig al wat ons nodig het. 
Sessie 8  God verlang dat ons hom sal ken. 
Sessie 9  God is intiem betrokke by sy kinders. 
Sessie 10 “Ek sal jou nooit in die steek laat nie”. 
Sessie 11  God van die “onmoontlike”. 
Sessie 12  Gehoorsaamheid kenmerk dissipelskap. 
Sessie 13  Verliefdheid en begeertes. 
Sessie 14  “Dating” of “Courtship” 
Sessie 15  ‘n Man na God se hart. 
Sessie 16  Wat begeer jy? 
Sessie 17  Lewe met wysheid. 
Sessie 18  Glo jy regtig? 
Sessie 19  Immanuel, God met ons. 
Sessie 20  Priester, Profeet, Koning.

Vir meer besonderhede oor: "Volg My! 'n Handleiding in Dissipelskap vir Tieners" Kontak Deon Loots by NG Kerk Somerstrand, Port Elizabeth by 0415835115.


Home | About us | All Events | Prayer Initiatives | Giving | Sitemap | Contact us